Hoekom Ajani se vaktoetssentrum? Dit is hier waar jou pad na ‘n Rooi Seël begin

Vir dieselwerktuigkundiges, passer-en-draaiers, meulmakers, gereedskapmakers, sweisers en elektrisiëns is die vaktoets die laaste, maar belangrikste stap na die verwerwing van ’n Rooi Seël. Met Ajani se vaktoetssentrum in Montana, Pretoria, is hierdie stap nou meer toeganklik, vinniger en van wêreldklas-gehalte. Een van die grootste uitdagings in Suid-Afrika is die tekort aan geakkrediteerde vaktoetssentrums. Dit beteken […]
Ajani Talent: Maak loopbaandeure oop vir Sol-Tech-oudstudente

In vandag se mededingende mark kan die oorgang van opleiding na ’n betekenisvolle loopbaan dikwels oorweldigend voel. Ajani Talent die gespesialiseerde werwingsagentskap is toegewy om uitsluitlik Sol-Tech-opgeleide ambagsmanne en -vroue, by te staan op hul loopbaanpad. Sedert die amptelike opening in Januarie 2025, het Ajani Talent teen ’n merkwaardige tempo gegroei. Met reeds meer as […]