Wie is ons

Ajani Talent is ‘n gespesialiseerde werwingsagentskap wat die gaping tussen gekwalifiseerde ambagslui en geleenthede in die industrie oorbrug.

Ajani Talent bied aan besighede eksklusiewe toegang tot gekwalifiseerde Sol-Tech studente. Die stewige fondasie wat  Ajani deur die fasilitering van

studente internskappe gelê het, verseker voortdurende toegang tot gehalte vakmanskap.

Jou probleem,

ons oplossing:

Daar is ‘n groot tekort aan gehalte ambagslui.

Dit is ‘n groot uitdaging om die regte vaardighede en ervaring op te spoor.

Om die beste vakmanne of -dames te werf neem baie tyd.

Hoe kan

Ajani Talent help?

Die toegewyde werwingspan by Ajani Talent spesialiseer in die passing van gekwalifiseerde ambagslui by jou aanstellingsvereistes.

Ons bring jou in verbinding met gekwalifiseerde, vaardige en ervare kandidate wat verseker dat jy net die beste in die industrie kry.

Voordele:

Toegang na gehalte talent

Kry toegang tot ons eksklusiewe databasis van meer as 2 000 gekwalifiseerde Sol-Tech ambagslui. Sol-Tech is bekend vir sy gehalte opleiding en die lewering van uiters bekwame vakmanne.

Effektiewe aanstellings

Ons maak die aanstellingsproses vaartbelyn deur die voorsiening van vooraf goedgekeurde en gekwalifiseerde kandidate, wat jou tyd en geld spaar.

Groeiende bron van kundigheid

Ons maak die aanstellingsproses vaartbelyn deur die voorsiening van vooraf goedgekeurde en gekwalifiseerde kandidate, wat jou tyd en geld spaar.