Plasings

Ajani fasiliteer die plasingsproses van Sol-Tech-studente en behels die volgende:

Voldoening aan die vereistes van die betrokke ambagkwalifikasie.

Ajani plaas studente volgens die kwalifikasies deur Sol-Tech opgelei.

Werkgewers

Ajani plaas tans Sol-Tech-studente by meer as 400 goedgekeurde werkgewers regoor Suid-Afrika vir indiensopleiding.

Regulatoriese vereistes waaraan die werkgewer moet voldoen om ‘n Sol-Tech-student te plaas in die onderskeie ambagte behels dat:

Vaktoetse

Ambagstudente wat deur Sol-Tech opgelei word beskik oor ‘n NKV vlak 4-kwalifikasie (Artikel 26 D ) nadat hul gekwalifiseer het.

Ajani volg met regulatoriese beheerliggaam vir die uitreiking van die Rooiseel Sertifikaat op.